Jaartema 2012

Welkom by Ons

Die Gemeente met Oop Deure (Open 3:8) is ’n missionêre geloofsgemeenskap in Brackenfell met die opdrag:
"Om mense te begelei om dissipels (navolgers van Jesus) te wees binne die Koninkryk van God. (Joh 20:21)" Lees meer

Skakel in - raak betrokke

Watter gawes het het die Netwerkkursus vir jou uitgewys? Hier is 'n geleentheid om daardie gawes aan te wend vir die Koninkryk.

  • Twee mentors word by SPACE benodig: Een vir 'n Graad 8 en een vir 'n Graad 10 klas (saans). Kontak Nicoleen by 084 510 2207.

  • Daar word ook Kleingroepleiers benodig vir Gr 2 en Gr 4 klassies (soggens).
    Kontak:
    - Gr 2: Mariëtte Visser by 082 304 9887
    - Gr 4: Jackie by die kerkkantoor.

Eredienstye

Oggende
08:30 - Informele Diens
10:30 - Tradisionele Diens

Aande
17:15 - Space (Tienerkerk)
19:00 - Padkos (Informeel)

Lees meer

Fotos

Sending